Sjoe was dit nou n storie om hier uit te kom – ek het my password verloor…….maar ek is back online!!!!

Whoop Whoop

Ja ek was baie lanklaas hier gewees – I plead quilty……

Nee ek het darem gesond geword – maar toe vind hulle ek het hoe bloeddruk te danke aan al die spanning en stress sit ek toe met n bloeddruk van 180/140 …. oulik ne ……van daar af is ek hospitaal toe vir hoe bloedruk en onder drukte depressie……yummy….. n wwek en n half later biekie beter ontslaan – terug by die werk en alipad op my 5 pilletjies wat ek daagliks moet inneem…..

Maar onkruid vergaan nie…..

Doenig met n projek – ek skud af als wat bad was meaning my failed marriage….. ek het uit die flat getrek waar ons gebly het – gevoel dis beter so,al die duiwels en spoke is daar – al die slegte goed het daar gebeur en dit klou vas……..

Ek het my hare afgesny soos julle kan sien:

random-pics-010

 

Jip die langhare is gone……

Verder werk ek my hollie af…….

Wou net gou hallo – ek sal weer n update doen sodra ek my Ora en magnetiese velde onder beheer het…..

Ek is op skype soek my net onder lanakie35 of op faceboek (Lana Balhao)

Skop hoog

xxxxxxx

Comments on: "Sy is terug met n spoed…….." (2)

  1. Wipneus!'s avatar

    Lanaba jy maak my klaar!! 😆 Jy raak toe sommer so weg en verlore!! LOL

    Jy lyk baie snazy met jou nuwe hare!! Kry gou jou Aura reg en moet nou asb nie weer daai password verloor nie!!

    Skop hoog!
    x x

  2. Pikkelik's avatar

    Jou hare lyk pragtig! Sterkte vir jou en pas jouself mooi op!

Lewer kommentaar

Design a site like this with WordPress.com
Spring weg