WTF!!!!!!!!!!!

flu

Ja ek voel of n trein heen en weer oor my ry – maar ek gooi nog mielies……sal ek dan nou laat n griepie my onder kry………

Comments on: "WTF!!!!!!!!!!!" (5)

  1. boendoe's avatar

    Ag, sterkte, jong. Ek is so sterk en gesonde mens, maar “‘n griepie” sit my totaal en al onder. Jy’t my simpatie – rerig. 😩

  2. Wipneus!'s avatar

    Dis nou ‘n slegte tyd om griep te kry! Ek hoop jy voel al beter!!!

    Hierdie prentjie vertel vir my net een ding: en dit is dat jy baie siek is 😆

    Sterkte

  3. Wipneus!'s avatar

    Hellooooooo voel jy al beter 🙂

  4. RB's avatar

    Sterkte, hoop jy voel al beter!

  5. Pikkelik's avatar

    Jy kan tog nie nog steeds siek wees nie?!!! 😯

Lewer kommentaar

Design a site like this with WordPress.com
Spring weg