n Quick hello!!!

Ja julle almal het seker al gedink – what happened to her…… Nee ek is nog hier en springlewendig….maar ek kan julle verseker dat ek een tawwe jaar agter die rug het……..ek kan nie wag vir die nuwe jaar nie – new year, new leaf “touch wood” In short – ek is ampe n ex getroude vrou – twee redes: Egbreekpleeg en Battering…….die niceste goed waaroor jy jou partner kan los…….ja dit het maart begin en eventually Augustus het ek die guts gehad om te gaan…….maar dis n storie vir n ander dag……al wat ek kan sê is ek wens dit nie vir my grootste vyand toe nie – veral nie die battering en abuse nie….

 

Ek los julle met een scenario – – wat maak jy as n man n vrou aan die keel gryp en teen die muur optel????????

 

Troedelkies vir nou……

Comments on: "n Quick hello!!!" (7)

  1. oopkop's avatar

    Klink of dit genuine ‘n rowwe jaar was. Hoop dinge gaan gou beter en jy blog weer 🙂

  2. boerinballingskap's avatar

    Lana, BAIE welkom terug! Regtig jammer om te hoor! Sterkte met die herinneringe en weet dat daar baie is wat aan jou dink.

  3. Krista's avatar

    Baie welkom terug.

    “wat maak jy as n man n vrou aan die keel gryp en teen die muur optel????????” – jy los/skei/skiet sy ass so gou jy kan – DADELIK! jy wag nie eers nie, jy move IMMEDIATELY!

    • lanaba's avatar

      Dis net n scenario – ek wonder net , although I know I did the right thing…….mens wonder altyd….dit was die laaste insident in Augustus en that pushed me over the edge…..die vorige kere was dit net die usual battering……the bruising has healed…..hy het lus gevind by n 19 jarige…..I mean she practically lived in my house when I was not there…..even soms n hele naweek…..nice nê…

  4. Pikkie's avatar

    Daar is ‘n liedjie, ‘Vat jou goed en trek Ferreira….’ Jip, jy laat spat so vinnig dat jy net spinmerke op die teerpad sien…. Jy kyk nie om nie, jy gaan nie by begin verby nie, jy hol net dat die stof spat…. En dan tel jy die stukke op en begin weer van voor af bou, ‘n stukkende self, maar ook ‘n wyser self….

  5. boendoe's avatar

    Ouch!

    Ek sou wag tot hy slaap en dan daai kroonjuwele bietjie karnuffel… Die kar moet natuurlik reeds staan en idle buite! Blikskottel!

  6. rb's avatar

    Hi, jammer om te hoor waardeer jy moes gaan!
    Het nogal gewonder wat het van jou geword.
    Sterkte, hoop ons sien meer van jou in 2009!!!

Lewer kommentaar

Design a site like this with WordPress.com
Spring weg