Okei – dis nou final my mangels word môre verwyder en ek is nie n bietjie bang nie – ek is skuit bang…….ek like nie so baie die narkose ding nie – maar wat moet,moet seker……
Ek weet nie wanneer ek weer terug gaan wees by die werk nie – miskien herstel ek gou dan is ek die week nog terug…..
Hou vir my duim vas
Die dokter sê hy dink alles behoort goed te loop – maar daar mag dalk n bloeding na die tyd wees omdat ek kissing tonsils het(onnormale groot mangels)……
Ek moet half sewe môre-oggend by die hospitaal aanmeld.
Sien julle en enjoy !!!!!!

Comments on: "Good-bye Tonsils!!!!" (6)
Sterkte!
Sterkte,
Wat ek kon onthou toe myne uitgehaal is, is dat ek na die tyd baie roosterbrood geeet het en vinnig herstel het.
Sterkte
Sterkte! Hoop nie dis te seer nie.
Lekker roomys eet! Hoop dis pynloos.
Sterkte en ek hoop jy voel gou beter.
Vriendin…hoop jy is okay, myne is uitgehaal toe ek 4 was, kan nie veel onthou, maar ek weet hulle se dis baie seer vir volwassenes. Manlief moet jou bederf, in die bed laat le en roomys, jellie en vla agter jou aandra! Dink aan jou!! En ek mis jou!! Het nie eers lugtyd om jou te sms of bel.