Old classics……

Jan vra vir Piet.”Hoe sal  ek weet of my aanstaande vrou op ons  troudag nog ‘n virgin  is?”

Se Piet:”Met jul honeymoon vat ‘n blik blou en ‘n blik rooi verf en ‘ngraaf saam. Verf  dan jou een knater blou en die ander een rooi.As sydan se dis die snaakste ballas wat sy nog gesien het,  bliksem haarmet die graaf.”

$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$

 Moeder aan seuntjie wat nie spinasie wil eet nie:”Wag maar, vanaandkom die duiwel met jou  afreken.”Daardie nag begin dit vreeslik reen.Die donderweer dreun en die weerligstrale klief deur die lug. Die ma raak bekommerd en wil by die seuntjie gaan sit tot die weer opklaar.Tot haar verbasing vind sy hom nie in die kamer nie, maar in die spensbesig om te eet…Kort-kort prewel hy:  “so ‘n moer&se lawaai, en dit oor ‘n  bietjie spinasie.” 

$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$ 

‘n Bosveldboer storm die huis binne en gil:”Vrou, gee daar vir my ‘nskoon broek.Ek het my nou lelik vererg vir ‘n blik&semse  leeu!”

$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$ 

Vir die pionierswerk wat prof Barnard gedoen het, is daar besluit om‘n groot hart op sy graf te sit.Sy familie is baie dankbaar dat hy nie ‘n ginekoloog was  nie……

$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$

Juffrou in die  biologieklas aan klas:”Wie kan vir my se wat is ‘nparasiet?” Jannie  antwoord:”Juffrou dit is ‘n meisiesfiets se saal..”

$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$ 

Boer aan sy vrou,”As jy so buk is jy so breed soos ‘n stroper” Die aand soek hy ‘n knippie. Sy vra:”moet ek die moerse stroper start Vir so klein mielietjie?”

$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$

Vrou wat rondkuier se man  vermoed dit en se vir haar:”Dit lyk my ekspeel nou 2de viool.Vrou se:”met ‘n fluitjie soos joune kan jy nog bly wees jy is in diedonnerse orkes!” 

$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$ T

wee brommers sit op ‘n  drol.Een poep kliphard en lag.Die ander een se geskok:” NEE maggies man, ek eet!” 

$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$ 

Gatiep le in die hospitaal na ‘n moerse ongeluk.Hy vra vir die dokter:”Sal ek darem kan kitaar speel?”“Ja” se die dokter.“Dis fantasties” se Gatiep, “want ek kon nog nooit  nie!”   

$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$  

Hoe maak jy ‘n vrou?Jy kruis ‘n koei en ‘n miskruier.Dan kry jy ‘n mooi dingetjie met tieties wat die heeldag rustig loopen k@k soek.Vrou dink na en antwoord.Hoe maak jy ‘n man?Jy kruis ‘n vark en ‘n by.Dan kry jy ‘n lui ding wat net die hele dag wil vreet en steek.

$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$ 

Geskeide man aan sy tjom:“Vrouens is soos kreef, al die lekker in die onderlyf en al die k@k indie  kop.”

$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$

Ou Oom:” Ek het my ID verloor en moes my grys borshare wys om my oldage pension te kon trek”Ou  Vrou:”As jy jou broek afgetrek het kon jy disability pension ookgekry het!..”

$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$

P.S Ek wag net vir die troufotos – dan doen ek n hele post oor die troue…….

Hoop almal het n stunning naweek en moenie te veel rugby kyk nie.

Tjortsies

xxxxx

Comments on: "Old classics……" (4)

  1. Roer's avatar

    En toe?!!!!!!!! Hoe voel dit om getroud te wees? Baie geluk en welkom ‘terug’. Kan nie wag vir die trou post. 🙂

  2. Sonkind's avatar

    Ek dink die grappies is kostelok, al is hulle oud. Hoop jou Honeymoon was hope honey en chocolate body paint! Lol!

  3. marat's avatar

    Welkom terug Lana! Ons sien vreeslik uit na die kiekies . . . 😀

  4. kokkewiet's avatar

    Baie geluk, ek hoop die getroude lewe is goed vir jou. Ek kan nie wag vir die foto’s nie.

    Welkom terug!!

Lewer kommentaar

Design a site like this with WordPress.com
Spring weg