Awesomeness…….

Posted in Uncategorized on April 24, 2009 by lanaba

crazy

Gullible ek……

Posted in Uncategorized on April 22, 2009 by lanaba

27771942

 

So gullible soos wat ek is – het my baas my gister weereens vir n treffer prank gevang…. Hy kom ewe onskuldig hier in en se vir my lana jy het mos ander keer n tazz gesoek – en hy vertel my van die tazz wat hy die naweek by die motorskou gesien het en sê vir my om die volgende nommer te bel………

0027822310271

Die ou se naam is blykbaar frank of iemand en hy wil die kar verkoop,hy is van suid-afrika en roam op die oomblik – want ek wonder toe mos nou oor die SA nommer. En so vertel my baas net vir my hoe awesome is die tazz en blah blah blah….. Tipies ek kan mos weer nie my nuuskierigheid beteul nie en bel die nommer…..dit lui en n man tel op……… Bel gou die nommer dan hoor jy……. Typical ek glo toe die besigheid as jy gebel het sal jy verstaan wat ek bedoel – dis klassiek…ek heel verslae vertel almal in die kantoor van die petalje op die foon…..

En as usual breek hulle, hulle self……

Maar wag ek het die nommer gesave en sal hom wel een of ander tyd gebruik…

Whahahahahahahahahahahaha

Tjorts tot volgende keer. xxxxxx

Net ietsie…..

Posted in Uncategorized on April 17, 2009 by lanaba

 

There is magic in long-distance friendships.  They let you relate to other human beings in a way that goes beyond being physically together and is often more profound.  ~Diana Cortes

friendship-wallpaper-51

Een Vraag…..

Posted in Uncategorized on April 16, 2009 by lanaba

panther_chameleon1

 

Watter kleur sal jy pick as jy n verkleurmannetjie was op n smartie box?????

smrt50g_may07

My Land……

Posted in Uncategorized on April 16, 2009 by lanaba

Namibian coastSossusvlei

 

 

 

 

 

Etosha

Wolwedans

 

 

 

 

 

 

Wolwedans 2

 

 

 

 

 

 

kalahari1

kolmanskop

 

 

 

 

 

Swakopmund

 

 

 

 

 

 

 

 Namib Desert, Namibia

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

namibia-skeleton-coast21

 

 

 

 

 

skeleton_coast

 

 

 

 

 

 

 

 

City of Windhoek

 

Ek het n request gehad vir n paar fodies van my land – hoop julle geniet dit….

Lekker dagie

xxxxxxx

Kontakkkkkkkkkkkkkkkkk……..

Posted in Uncategorized on April 15, 2009 by lanaba

Ai ai ai ai vrinne hoe gaan dit – ek sukkel omtrent om by die blog uit te kom en ek mis dit so…….

maar ek het nou n bright plannetjie…..

EK sal try blog van my sel af en dan almal wat so pragtig is -

Ek is op skype lanakie35

of

mxit  27832023333 (nee ek bly nie in SA nie – ma my mxit nr is n SA nr)

maak tog kontak ek chat baie in die aand in die dag is dit biekie grazy……..ek skype in die dag so tussendeur want dis nogal vinnig…….

Noutoe ek maak gou weer kontak en sal so tussendeur elkeen se blog deurgaan en lees.

xxxxxxxxxx

Whê – leka – pela……

Posted in Uncategorized on April 9, 2009 by lanaba

edit-34En so begin die son so blink blink vir my aan die anderant van die tonnel skyn…….dit gaan goed baie goed-ek bly in n nuwe nessie en dis awesome…..ek voel soos n nuwe mens….ek drink nog net my een bloeddruk pilletjie die res is weggespoel – I don’t need that……….

Ek spaar op die oomblik vir n vakansie in die maldives volgende jaar en die desember gaan ek Kaap toe al is dit nou net vir n week…….ek is so xcited…….

So hoe gaan dit met al my blogger vriende……

Ietsie aan julle almal:

Be You…

You were born to be real, not to be perfect.

 

You are here to be you, not to live someone else’s life.

Every day you make some progress and every day you make a few mistakes.

Through it all, your wisdom continues to grow and your experience continues to broaden.

Be gentle with yourself.

Accept who you are, where you have been, and what you have to work with,

for in this moment you can make positive use of it all.

Reach in and touch the purpose that makes you feel most alive.

The world around you is filled with places where that purpose can do great things.

It is never too late to offer your unique and genuine gifts to life.

Now is the time to do great things, even in the smallest of ways.

Choose to fully and graciously live life as it comes.

The richest rewards by far are the ones to which you most sincerely give of yourself.

Happy easter and wees veilig.

xxxxxxx

Sy is terug met n spoed……..

Posted in Uncategorized on Maart 19, 2009 by lanaba

Sjoe was dit nou n storie om hier uit te kom – ek het my password verloor…….maar ek is back online!!!!

Whoop Whoop

Ja ek was baie lanklaas hier gewees – I plead quilty……

Nee ek het darem gesond geword – maar toe vind hulle ek het hoe bloeddruk te danke aan al die spanning en stress sit ek toe met n bloeddruk van 180/140 …. oulik ne ……van daar af is ek hospitaal toe vir hoe bloedruk en onder drukte depressie……yummy….. n wwek en n half later biekie beter ontslaan – terug by die werk en alipad op my 5 pilletjies wat ek daagliks moet inneem…..

Maar onkruid vergaan nie…..

Doenig met n projek – ek skud af als wat bad was meaning my failed marriage….. ek het uit die flat getrek waar ons gebly het – gevoel dis beter so,al die duiwels en spoke is daar – al die slegte goed het daar gebeur en dit klou vas……..

Ek het my hare afgesny soos julle kan sien:

random-pics-010

 

Jip die langhare is gone……

Verder werk ek my hollie af…….

Wou net gou hallo – ek sal weer n update doen sodra ek my Ora en magnetiese velde onder beheer het…..

Ek is op skype soek my net onder lanakie35 of op faceboek (Lana Balhao)

Skop hoog

xxxxxxx

WTF!!!!!!!!!!!

Posted in Uncategorized on Januarie 6, 2009 by lanaba

flu

Ja ek voel of n trein heen en weer oor my ry – maar ek gooi nog mielies……sal ek dan nou laat n griepie my onder kry………

Anam Cara…

Posted in Uncategorized on Januarie 6, 2009 by lanaba

Vandag se inskrywing gaan aan n baie ‘amazing’ vriend – ek het hom so tydjie terug ontmoet en ons het dadelik geclick……nou is ons soos Vinkel en Koljander,Sout en Asyn,Peanut botter en stroop – net wat jy dit wil noem……..

 

 

N mens wonder soms of mense nie met n rede oor jou pad kom nie – ek glo mense kom op sekere tye met n doel oor jou pad – soos hy nou ……in die verskriklike donkertyd in my lewe ek het nou drie wonderlike vreinde bygekry – maar hy is so ietwat meer special want hy het my een kyk gegee en geweet – onder al die happy en chirpy is daar tog iets baie seer en sad wat ek wegsteek – dit is immers beter om te lag as te huil en I keep sane that way……hy se nou die dag hy het nie geweet mens kry mense wat so baie die selfde likes en dislikes het nie….mekaar so goed verstaan en dit sonder woorde….ek het hom vroeg in die vriendskap al geleer van die oe lees ding en dit werk soos n bom – lees die oe boek en blaai om……

 

Ek weet hy is besig om n difference te maak in my lewe en in baie ander sin ook…..hy het ook maar sy fiemies en nogal baie en die gedulkies is maar min sumtimes – maar die positiewe eienskappe oorheers daai paar flaws in n japtrap…

 

Mens ontmoet so baie  in jou lewe – ek is maar 24 and I can’t keep track – maar dan kry jy hierdie spesiale skulpies tussen n klomp ander – dis asof dit so moet gebeur dat julle mekaar moet sien of meet en die mooiste vriendskap groei daaruit en hulle is gewoonlik lewenslank

 

To be a soul friend (Anam Cara) is to provide a place of sanctuary to another where, through our acceptance, love, and hospitality, he or she can grow in wisdom, and both of us in depth.

Edward Sellner

En dis snaaks hoe mens weet wanneer n friendship for life is – ek weet een ding verseker ek is dankbaar vir almal wat n difference in my lewe maak – allie vriende maki saak in watter sirkel jy val nie – maar die handjievol Anam Cara’s – woorde is nie genoeg nie………..

 

Jakkies dankie vir die grootste invloed tot dis ver – jy is amazing en one in a million en nothing compares……

 

dsc_04241

 

Ek kan vir dae aangaan oor die mensie hierbo – daar is net een manier om hom te probeer verstaan wat ek try sê en dis deur n deel te wees van sy lewensboek……

 

Dankie dat ek mag……