
Soos jy my hier sien dagdroom ek reeds…..ek like van droom en lewe met my hele kop in die wolke…..meeste van die tyd babbel ek net ander kere praat ek met my kop-en ook met my hart….!!!!!!
hoop al my visitors geniet my blog en voel vry om te comment.
troedelkies
xxxxx
Julie 18, 2007 at 2:38 nm
Hello Lana.
Hoekom plaas jy nie ‘n nuwe foto van jouself nie? Die een is mooi, maar ek sal graag meer van jou wil sien Girl. He he he.
September 20, 2007 at 2:25 nm
Hi, mooi foto hoor!!
Oktober 22, 2008 at 5:32 vm
Hi daar,
Ek is ‘n Pretorianer wat (onlangs begin) werk vir ‘n metaal maatskappy. Ons het mense wat gereeld moet Namibia toe gaan en wil ek net weet hoe werk jul geld stelsel. Ek sit hier met ‘n paar nota en ‘n klomp blink sente maar weet glad nie hoe om dit te tel nie.
Kan jy help asb of my verwys na ‘n webtuiste wat vir my kan verduidelik hoe werk die dollars ens?>
Dankie
Linda