Tunnelvision…………
It’s been a while………..
Okay hier is die scenario…….
Ons almal ken networking(blog,facebook,skype,mxit en en en) okay jy “meet” n dokter in n ander land…….julle “ken” mekaar nou al meer as twee jaar…..
Die dokter wil sy Internship in Namibia kom doen – die enigste persoon wat hy ken in die hele afrika is jy……….Onthou jy is blank die dokter indies – Oops stop die lorrie wat nou – typical kry jy nou die average tunnel vision person waarvan Windhoek oorloop let wel – nou is dit n issue want ahhhhhhhhhhhhhhhhhhhhhhhhhhh wat gaan die mense se……wat wil hulle se…….
Imagine gou jouself in daai persoon se skoene – jy wil move na n ander country en jy ken net 1 persoon of nog beter niemand nie……
Hoe ver sal jy help?
Ek sal help sover ek kan – ek imagine net myself as ek dit dalk eendag wou doen…….ek sal ook wil he iemand moet my help….
Hoekom nou narrow-minded wees oor die hele situasie of oor die algemeen O poef hy is nie wit nie – nou help ek hom nie……
Ja ja ja ek weet daar gaan nou mense wees wat se ek redeneer verkeerd……ons lewe reeds in so hatred world – why nobody knows….ma ja
Ugh let me go……..voor ek nou eers weer my bloed laat borrel….
Pit julle uit met julle menings
Skop Hoog – vrydag is nog n entjie!
Cheers