Toe kry ek nou die stukkie inligting in my inbox en ek lees en lees weer dit lees so:
Dag Almal
Ek het vandag ‘n e pos ontvang waar jy die kans kan kry om 1 kind se hart die Kersfees bly te maak.
Onderaan is ‘n lysie van kinders se wense van wat hulle graag hierdie Kersfees wil hê. Ek weet nie van julle nie,maar my hart breek, as ek net moet dink hoe be-voorreg ons almal is met families, lekker kos en baie geskenke op Kersdag.
Kom ons vat hande en sit ‘n glimlag op ‘n kind se gesiggie…al is dit net 1..Dit is al klaar ‘n groot verandering wat ons maak.
Laat weet asb vir my wie bereid is om te help?
Lekker dag!!
Naam: Oud: Wens lys:
Meisies:
Helen 9 Uitdraai kryte, 2 Bratz poppe, Stickers
Megan 10 Hannah Montana Stickers, 5 Bratz, Barbie of enige iets van Hannah Montana
Stephanie 13 Hanna Montana DVD, 17 Again DVD, Avril Lavin CD
Ronel 13 Hannah Montana CD, Hannah Montana DVD, Stickers
Nicole 14 Jewelery, Make-up, Cd – Britney Spears (nuwe)
Celeste 15 Make-up kit & onderlaag, Beddegoed & gordyne, hair straitner
Marie 15 Make-up kit, Scrap book kit, Mooi horlosie
Hilda 15 DVD 17 Again, DVD Hanah Montana the Movie, Kurt Darren CD Span die seile
Michelle 16 Eden CD, Juanita Du Plessis CD, ? Mooi tier prente
Alta 16 Make-up Kit, Scrap book Kit, Jewelery
Estelle 17 CD speler, Vroulike dagboek (Godsdiens) Groot sagte Teddie beer
Llavana 18 Make-up kit, Scrap book kit, Mary Mary’s newest Gospel CD
Seuns:
Hendrik 11 Radar kar, Radio met ear phones, Hot wheel (rooi)
Dirk 14 Army Paket, Hot Wheels, 18 Wheeler (Trailor Truck)
Jaan 14 Hot wheels, Radar kar, Kurt Darren se nuwe cd
Clinton 14 N$ 100 se Chutney biltong, Element Scateboard, Groot box chocolates
Nathan 14 N$50 se biltong, Sokker bal, Manchester T-shirt
Thys 15 Beddegoed stel, Klere (Dra, kerk, uitgaan), Skoene, sokkies
Alex 16 N$50 se biltong, Radio, Horlosies
Hannes 18 Kurt Darren CD, Klere, Radar Kar
Jacques 20 Mooi potte en panne, Ketel, Mooi Mans horlosie
Haai ek was sommer dadelik hartseer gewees – wie soek vir kersfees N$50 se biltong – julle ek het skoon sleg gevoel….
Inelkgeval ek het defnitief n paar bydraes gemaak – wou dit net met julle deel.