New Addiction….
Goeiemiddag blogger-vriende….
Ja I know it’s been a while – biekie dol gegaan die kant ek is alweer oppad hospitaal toe – knie operasie – klink nie te groot nie – iets van n skeur in my linker knie se een kraakbeen….
Ek is vasgevang met my neus in n sekere boek of kom ons sê ek trek by boek 2 – nog twee om te gaan en ek is jammer maar ek is lees every waking moment…movie een nou al 8 keer gekyk en wag in spanning vir movie 2 wat in November vrygestel word……..
JA EK IS NOU AMPTELIK N HUGE HUGE HUGE FAN………
(kanie help nie dis net super amazing – …..dit beat tot vir Romeo en Juliet – ja jy’t my reg gehoor-ek kry net nie genoeg nie )
Ek meen wat sal jy maak as n man vir jou sê “your like a drug to me.your like my own brand of heroin”

P.S Ek was in Etosha biekie – Fotos to follow shortly.
Pit julle uit en skop hoog!!!!!!
Tjortsies
Julie 3, 2009 at 5:11 nm
Amen! My oe is self besig om die woorde soos ryp vrugte van die bladsye af te pluk. Hierdie verhaal is n erg persoonlike ene vir my, maar genoeg daarvan. Geniet dit wat nog voorle .. en BAIE sterkte met die operasie. Hmm, lyk vir my meer na n verskoning om in die bed te bly le met een van daai boeke in die hand lol. Keep us posted.
Julie 3, 2009 at 8:28 nm
Ek het al 4 boeke gelees en is net so addicted. Nog niks beter ontdek nie. As jy dink dis goed so ver….the best is yet to come
sterkte met die hospitaal besoekie!!!
Julie 6, 2009 at 12:11 nm
Hahahahha baie dankie honey en Elf……
Ek lees vir myself te stadig – ek lees nog die een bladsy dan wonder ek al wat op die volgende een staan…….
Flippen amazing verby
;-p
Julie 23, 2009 at 2:00 nm
Weetie wanneer laas het ek boek gelees nie, kids maak dit onmoontlik, en in die aand is ek te moeg