Archive for Julie 3, 2009

New Addiction….

Posted in Uncategorized on Julie 3, 2009 by lanaba

Goeiemiddag blogger-vriende….

Ja I know it’s been a while – biekie dol gegaan die kant ek is alweer oppad hospitaal toe – knie operasie – klink nie te groot nie – iets van n skeur in my linker knie se een kraakbeen….

Ek is vasgevang met my neus in n sekere boek of kom ons sê ek trek by boek 2 – nog twee om te gaan en ek is jammer maar ek is lees every waking moment…movie een nou al 8 keer gekyk en wag in spanning vir movie 2 wat in November vrygestel word……..

JA EK IS NOU AMPTELIK N HUGE HUGE HUGE FAN………

(kanie help nie dis net super amazing – …..dit beat tot vir Romeo en Juliet – ja jy’t my reg gehoor-ek kry net nie genoeg nie )

Ek meen wat sal jy maak as n man vir jou sê “your like a drug to me.your like my own brand of heroin”

twilight-movie-poster

P.S Ek was in Etosha biekie – Fotos to follow shortly.

Pit julle uit en skop hoog!!!!!!

Tjortsies