Gullible ek……

So gullible soos wat ek is – het my baas my gister weereens vir n treffer prank gevang…. Hy kom ewe onskuldig hier in en se vir my lana jy het mos ander keer n tazz gesoek – en hy vertel my van die tazz wat hy die naweek by die motorskou gesien het en sê vir my om die volgende nommer te bel………
0027822310271
Die ou se naam is blykbaar frank of iemand en hy wil die kar verkoop,hy is van suid-afrika en roam op die oomblik – want ek wonder toe mos nou oor die SA nommer. En so vertel my baas net vir my hoe awesome is die tazz en blah blah blah….. Tipies ek kan mos weer nie my nuuskierigheid beteul nie en bel die nommer…..dit lui en n man tel op……… Bel gou die nommer dan hoor jy……. Typical ek glo toe die besigheid as jy gebel het sal jy verstaan wat ek bedoel – dis klassiek…ek heel verslae vertel almal in die kantoor van die petalje op die foon…..
En as usual breek hulle, hulle self……
Maar wag ek het die nommer gesave en sal hom wel een of ander tyd gebruik…
Whahahahahahahahahahahaha
Tjorts tot volgende keer. xxxxxx
April 22, 2009 at 3:09 nm
April 24, 2009 at 10:47 vm
Jaaaaaaaaaaaaaaaa Lana’tjie oppas vir base, eindelik oppas vir manne, hulle sal met ons mors!!!
Lekker naweek
Lovies
x x