Net ietsie…..

 

There is magic in long-distance friendships.  They let you relate to other human beings in a way that goes beyond being physically together and is often more profound.  ~Diana Cortes

friendship-wallpaper-51

2 Responses to “Net ietsie…..”

  1. Hei Lanaba!

    Jong, ek was salig onbewus daarvan dat jy weer begin blog het! Laas was jy siek en toe soort van verdwyn jy weer. Maar nou’t ek jou weer gekry! :wink:

    As ek so deur jou possies lees wat ek gemis het, skyn die son weer? Al is dit soms net so effentjies? Ek’s baie bly vir jou. Jy’s nog jonk. Jy moet die lewe nog GENIET. Moenie dat ‘n ou loser die toekoms spoil nie.

    Hierdie stukkie van jou sluit nogal mooi aan by Dellie s’n vandag, ne?

    Nou babbel ek te veel. Ek het mos hoeka gese ek vat die naweek af. Hiehiehie…fat chance! :lol:

    O ja, nog ‘n vragie. Is jy in Suidwes? Skuus, Namibie? Waar? (Ok maar lekker nuuskierig!)

    Mooi bly – lekker naweek!

  2. Hello Lana’tjie

    Dis so waar, spesiale vriendskappe is mooi en lekker!!! maak nie saak of dit oor afstand gebeur nie…..

    Jy is baie spesiaal en ek is bly dit gaan nou weer so goed met jou!!

    Catch you on the other side!! Smile breed girl, jy is op Candid Camera!! :lol:

Leave a Reply