Ek het n request gehad vir n paar fodies van my land – hoop julle geniet dit….
Lekker dagie
xxxxxxx
Hierdie skrywe was gepos op April 16, 2009 teen 10:00 vm en geliasseer onder Uncategorized . You can follow any responses to this entry through the RSS 2.0 feed
You can leave a response, or trackback from your own site.
April 16, 2009 at 1:55 nm
Dankie, baie, ek drool, ek sê mos daar is niks so mooi soos die sonsondergang in Namibië nie.
Beam me up Scotty!!
April 16, 2009 at 2:01 nm
Ek is bly jy het dit geniet – sien dit gee jou n rede om hier te kom vakansie hou……
heheheheh
xxxxxx
April 16, 2009 at 2:07 nm
Niks, as ons weer daar toets, kom ek jou stick vir koffie en koek!!
April 16, 2009 at 2:13 nm
Nou is ek super excited – ai kom tog gou……lol
Whoop whoop umf umf umf!!!!!
April 16, 2009 at 2:13 nm
O ja ek mail nou nou vir jou die res van my persoonlike woordeboek whahahahahahahahahahah!!!!!
April 16, 2009 at 2:25 nm
Dankie!! Ek het al die eerste een op my blog gebruik! nou net!! whahahahaahaha
April 16, 2009 at 2:29 nm
Kom ek raai was dit vatlap…..hehehhehehehehehe