Een Vraag…..

panther_chameleon1

 

Watter kleur sal jy pick as jy n verkleurmannetjie was op n smartie box?????

smrt50g_may07

6 Responses to “Een Vraag…..”

  1. Rooi. Natuurlik. ;-)

  2. Hoekom Rooi roer…lol

    Hoe gaan dit met jou?

    Wel ek voel soos n verkleurmannetjie op n smartiebox….hehehe

  3. Baie goed, dankie. Bly om te sien jy is nog aan die gang. Dog jy’s opge’beam’. :lol: Rooi en groen is my gunsteling kleure, maar rooi wen met ‘n kort koppie. Ek het ‘n groot rooi roos skildery en dit slaan my asem weg elke keer as ek daarna kyk (dit het niks met die feit te doen dat ek asmaties is nie…).

    Jou kleur keuse Lanatjie?

  4. Pers, dis die kleur van Royalty!! whahaahaha

    Nee, ek hou van kleur, hoe meer kleur hoe beter! Smarties whota lot we got

  5. hahahahahha – die verkleurmannetjie is obviously heeltemal konfoes…..

    I guess i’ll go for the inside of the box which is white LOL….

    wag ek oemf net gou my Ora en magnetiese velde reg….

    @roer – nee ek nog hier – my life is up end down so jy weet ek vorder maar so nou en dan val ek weer n treetjie terug – maandag is D day vir die finale………

    @wippie – ek stem hoe meer kleur hoe beter……

    Julle sien die positiewe deel van my dubbelsinnige vraag hahahahahahahaha

    liefdetjies
    xxxxxxxx

  6. Baie positief ek knik my kop verwoed op en af!! :lol:

Leave a Reply