Kontakkkkkkkkkkkkkkkkk……..

Ai ai ai ai vrinne hoe gaan dit – ek sukkel omtrent om by die blog uit te kom en ek mis dit so…….

maar ek het nou n bright plannetjie…..

EK sal try blog van my sel af en dan almal wat so pragtig is -

Ek is op skype lanakie35

of

mxit  27832023333 (nee ek bly nie in SA nie – ma my mxit nr is n SA nr)

maak tog kontak ek chat baie in die aand in die dag is dit biekie grazy……..ek skype in die dag so tussendeur want dis nogal vinnig…….

Noutoe ek maak gou weer kontak en sal so tussendeur elkeen se blog deurgaan en lees.

xxxxxxxxxx

2 Responses to “Kontakkkkkkkkkkkkkkkkk……..”

  1. ek dink jy is op my skype ek gaan jou daar soek

  2. Ag hoe verlang ek na my dae van skypy………… Flippen Helkom!

Leave a Reply