Dit behoort vir jou genoeg te sê…..
I’m outta here!!!!!
Dit behoort vir jou genoeg te sê…..
I’m outta here!!!!!

So gullible soos wat ek is – het my baas my gister weereens vir n treffer prank gevang…. Hy kom ewe onskuldig hier in en se vir my lana jy het mos ander keer n tazz gesoek – en hy vertel my van die tazz wat hy die naweek by die motorskou gesien het en sê vir my om die volgende nommer te bel………
0027822310271
Die ou se naam is blykbaar frank of iemand en hy wil die kar verkoop,hy is van suid-afrika en roam op die oomblik – want ek wonder toe mos nou oor die SA nommer. En so vertel my baas net vir my hoe awesome is die tazz en blah blah blah….. Tipies ek kan mos weer nie my nuuskierigheid beteul nie en bel die nommer…..dit lui en n man tel op……… Bel gou die nommer dan hoor jy……. Typical ek glo toe die besigheid as jy gebel het sal jy verstaan wat ek bedoel – dis klassiek…ek heel verslae vertel almal in die kantoor van die petalje op die foon…..
En as usual breek hulle, hulle self……
Maar wag ek het die nommer gesave en sal hom wel een of ander tyd gebruik…
Whahahahahahahahahahahaha
Tjorts tot volgende keer. xxxxxx
There is magic in long-distance friendships. They let you relate to other human beings in a way that goes beyond being physically together and is often more profound. ~Diana Cortes


Watter kleur sal jy pick as jy n verkleurmannetjie was op n smartie box?????













Ek het n request gehad vir n paar fodies van my land – hoop julle geniet dit….
Lekker dagie
xxxxxxx
Ai ai ai ai vrinne hoe gaan dit – ek sukkel omtrent om by die blog uit te kom en ek mis dit so…….
maar ek het nou n bright plannetjie…..
EK sal try blog van my sel af en dan almal wat so pragtig is -
Ek is op skype lanakie35
of
mxit 27832023333 (nee ek bly nie in SA nie – ma my mxit nr is n SA nr)
maak tog kontak ek chat baie in die aand in die dag is dit biekie grazy……..ek skype in die dag so tussendeur want dis nogal vinnig…….
Noutoe ek maak gou weer kontak en sal so tussendeur elkeen se blog deurgaan en lees.
xxxxxxxxxx
En so begin die son so blink blink vir my aan die anderant van die tonnel skyn…….dit gaan goed baie goed-ek bly in n nuwe nessie en dis awesome…..ek voel soos n nuwe mens….ek drink nog net my een bloeddruk pilletjie die res is weggespoel – I don’t need that……….
Ek spaar op die oomblik vir n vakansie in die maldives volgende jaar en die desember gaan ek Kaap toe al is dit nou net vir n week…….ek is so xcited…….
So hoe gaan dit met al my blogger vriende……
Ietsie aan julle almal:
Be You…
You were born to be real, not to be perfect.
You are here to be you, not to live someone else’s life.
Every day you make some progress and every day you make a few mistakes.
Through it all, your wisdom continues to grow and your experience continues to broaden.
Be gentle with yourself.
Accept who you are, where you have been, and what you have to work with,
for in this moment you can make positive use of it all.
Reach in and touch the purpose that makes you feel most alive.
The world around you is filled with places where that purpose can do great things.
It is never too late to offer your unique and genuine gifts to life.
Now is the time to do great things, even in the smallest of ways.
Choose to fully and graciously live life as it comes.
The richest rewards by far are the ones to which you most sincerely give of yourself.
Happy easter and wees veilig.
xxxxxxx