Archive for Maart, 2009

Sy is terug met n spoed……..

Posted in Uncategorized on Maart 19, 2009 by lanaba

Sjoe was dit nou n storie om hier uit te kom – ek het my password verloor…….maar ek is back online!!!!

Whoop Whoop

Ja ek was baie lanklaas hier gewees – I plead quilty……

Nee ek het darem gesond geword – maar toe vind hulle ek het hoe bloeddruk te danke aan al die spanning en stress sit ek toe met n bloeddruk van 180/140 …. oulik ne ……van daar af is ek hospitaal toe vir hoe bloedruk en onder drukte depressie……yummy….. n wwek en n half later biekie beter ontslaan – terug by die werk en alipad op my 5 pilletjies wat ek daagliks moet inneem…..

Maar onkruid vergaan nie…..

Doenig met n projek – ek skud af als wat bad was meaning my failed marriage….. ek het uit die flat getrek waar ons gebly het – gevoel dis beter so,al die duiwels en spoke is daar – al die slegte goed het daar gebeur en dit klou vas……..

Ek het my hare afgesny soos julle kan sien:

random-pics-010

 

Jip die langhare is gone……

Verder werk ek my hollie af…….

Wou net gou hallo – ek sal weer n update doen sodra ek my Ora en magnetiese velde onder beheer het…..

Ek is op skype soek my net onder lanakie35 of op faceboek (Lana Balhao)

Skop hoog

xxxxxxx