
Ja ek voel of n trein heen en weer oor my ry – maar ek gooi nog mielies……sal ek dan nou laat n griepie my onder kry………

Ja ek voel of n trein heen en weer oor my ry – maar ek gooi nog mielies……sal ek dan nou laat n griepie my onder kry………
Vandag se inskrywing gaan aan n baie ‘amazing’ vriend – ek het hom so tydjie terug ontmoet en ons het dadelik geclick……nou is ons soos Vinkel en Koljander,Sout en Asyn,Peanut botter en stroop – net wat jy dit wil noem……..
N mens wonder soms of mense nie met n rede oor jou pad kom nie – ek glo mense kom op sekere tye met n doel oor jou pad – soos hy nou ……in die verskriklike donkertyd in my lewe ek het nou drie wonderlike vreinde bygekry – maar hy is so ietwat meer special want hy het my een kyk gegee en geweet – onder al die happy en chirpy is daar tog iets baie seer en sad wat ek wegsteek – dit is immers beter om te lag as te huil en I keep sane that way……hy se nou die dag hy het nie geweet mens kry mense wat so baie die selfde likes en dislikes het nie….mekaar so goed verstaan en dit sonder woorde….ek het hom vroeg in die vriendskap al geleer van die oe lees ding en dit werk soos n bom – lees die oe boek en blaai om……
Ek weet hy is besig om n difference te maak in my lewe en in baie ander sin ook…..hy het ook maar sy fiemies en nogal baie en die gedulkies is maar min sumtimes – maar die positiewe eienskappe oorheers daai paar flaws in n japtrap…
Mens ontmoet so baie in jou lewe – ek is maar 24 and I can’t keep track – maar dan kry jy hierdie spesiale skulpies tussen n klomp ander – dis asof dit so moet gebeur dat julle mekaar moet sien of meet en die mooiste vriendskap groei daaruit en hulle is gewoonlik lewenslank
To be a soul friend (Anam Cara) is to provide a place of sanctuary to another where, through our acceptance, love, and hospitality, he or she can grow in wisdom, and both of us in depth.
Edward Sellner
En dis snaaks hoe mens weet wanneer n friendship for life is – ek weet een ding verseker ek is dankbaar vir almal wat n difference in my lewe maak – allie vriende maki saak in watter sirkel jy val nie – maar die handjievol Anam Cara’s – woorde is nie genoeg nie………..
Jakkies dankie vir die grootste invloed tot dis ver – jy is amazing en one in a million en nothing compares……

Ek kan vir dae aangaan oor die mensie hierbo – daar is net een manier om hom te probeer verstaan wat ek try sê en dis deur n deel te wees van sy lewensboek……
Dankie dat ek mag……