Flippen Awesome Talent……..

Okay almal kenvir Achmed ” Silence I kill You” – nou toe ek kyk nou al twee dae lank shows van Jeff Dunham en ek wil net sê dude you ROCK – ek dink dis amazing om te kan doen wat hy doen – sou nie omgegee het om dit self te kon doen nie…..ek dink dis so cool – ek meen dit moet flippen harde werk wees – al daai aksente en stemveranderings……dis kickass man…

Ek het my siek gelag – my trane het letterlik geloop…….en my gunsteling is Peanut en dan Walter…..maar die ander is ook cool…..

jeff20dunham

Doen jouself die guns en gaan kyk na die clip hieronder van hom en Peanut……..Jy sal nie spyt wees nie – okay behalwe as jy geen sin van humor het nie……

Dalk kan ek eendag n live show gaan kyk…….

Enjoy…

3 Responses to “Flippen Awesome Talent……..”

  1. :oops: Ek het al twee van sy DVD’s gekoop en die derde een is oppad…. Daar is niks onder die son wat my so laat lag soos hy nie. Het jy al Aghmed se Jingle bells gesien, gaan soek op youtube hy is daar dis rerig funny!!!
    Lanaba – vir jou en jou mense, ‘n wonderlike Geseënde Kersfees en mag 2009 ‘n pragtige vreugdevolle jaar vir jou wees!!!

  2. Oi! :shock:

    Ek dog jy rus vir die feesseisoen, nou sien ek ‘n string postings…. :oops:

    Ek gaan nou die submit-knoppie druk, en dan wag dat YouTube sy ding doen – internet is vandag weer s t a r r i g ……..

  3. Ons vrek ook oor Jeff Dunham – al die outjies is vrek funny. Ek is mal oor Peanut se – Jef-fa-fa . . . :wink:

Leave a Reply