
Kom ek doen dit nou – voor ek weer agter die bus uitval en dit never doen……
Almal moet vir wonderlike 2009 hê vol,vrede,vreugde,liefde en n oorvloed seeninge……
Hou nou asseblief die 31ste matigheid voor oë,moenie nou nie donderdag oggend as jy jou ogies oopmaak die vorige aand regret nie……
Ek het n black & white themed party – is excited…..weet net nie hoe die helfte van die mense se witgoed gaan lyk nie,maar ja……
Skop hoog – Gooi mielies!!!!!!
Ek wil beslis never ever 2008 oor hê nie – soos in nooit……I’ll just take bits out of it…..

Cheers!!!!Soos ons hier sê op sex,stamina,hoop,geld en sukses….laat hy val waar hy wil.







