Archive for September, 2007

Droe drolle……

Posted in Uncategorized on September 14, 2007 by lanaba

So sien ek toe mos die hele week uit na vandag – want n paar van ons het besluit aangesien dit loslitdag is – maak ons sommer toe n tema daarvan en beluit toe op n ‘ Flower Power’ tema.

En so put ek my toe uit vanoggend – staan vroeg op,doen die hare met blommetjie knippies,trek ek lekke bright coloured blom hemp aan,romp en pienk skoene met blommetjies op – teken heel oulik n daisy op my wang en skryf op die ander een flower power…..by die werk gekom sien ek my beste vriendin het ook baie moeite gedoen……en die res,ja wel dis n lost case – ek kan mos nie verstaan hoekom mense so droog en stuck-up kan wees nie.

Dis nou soos verlede jaar toe ek en my vriendin die jaar eindfunksie gereel het – ons maak dit toe black tie m.a.w dis aandrokke en strikdasse…..ek en sy trek toe sulke moerse grand aandrokke aan – lyk of ons na n bal toe gaan en die res daag op met gewone semi-formal elke dag klere op.

Hoekom kan ander companies altyd so volstoom wees en met dress-up themes en even corporate sportdae dan dress hulle ook op.Ons het hierdie jaar met die dragonboat race – ons vervelig ou company hemde aangehad en al die ander companies het op gedress.

Dis vir my sommer plein ‘VATLAP”.

In a way bou dit mos tog bietjie die company se moraal ook op en geesdrif,maar nee die klomp dik droe drolle in die company is so styf soos more heeldag.

Ek en my vriendin het nou besluit ons gaan hierdie jaar iewers nog n droe drolle dag hou – dan sal ons nou sien!!!!!!

My hele vrydag is sommer nou gespoil – dammit!!!!

Anyway dis my issue vandag – ek is van maandag tot woensdag nie op kantoor nie,ek sal eers weer donderdag weer terug wees,maar ek sal my blog dophou.

Ek groet julle vir eers dan in vrede en liefde – mag almal n hop-skop naweek hê.

tjortsies

xxxxxxx

01 September 2007

Posted in Uncategorized on September 11, 2007 by lanaba

Old classics……

Posted in Uncategorized on September 7, 2007 by lanaba

Jan vra vir Piet.”Hoe sal  ek weet of my aanstaande vrou op ons  troudag nog ‘n virgin  is?”

Se Piet:”Met jul honeymoon vat ‘n blik blou en ‘n blik rooi verf en ‘ngraaf saam. Verf  dan jou een knater blou en die ander een rooi.As sydan se dis die snaakste ballas wat sy nog gesien het,  bliksem haarmet die graaf.”

$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$

 Moeder aan seuntjie wat nie spinasie wil eet nie:”Wag maar, vanaandkom die duiwel met jou  afreken.”Daardie nag begin dit vreeslik reen.Die donderweer dreun en die weerligstrale klief deur die lug. Die ma raak bekommerd en wil by die seuntjie gaan sit tot die weer opklaar.Tot haar verbasing vind sy hom nie in die kamer nie, maar in die spensbesig om te eet…Kort-kort prewel hy:  “so ‘n moer&se lawaai, en dit oor ‘n  bietjie spinasie.” 

$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$ 

‘n Bosveldboer storm die huis binne en gil:”Vrou, gee daar vir my ‘nskoon broek.Ek het my nou lelik vererg vir ‘n blik&semse  leeu!”

$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$ 

Vir die pionierswerk wat prof Barnard gedoen het, is daar besluit om‘n groot hart op sy graf te sit.Sy familie is baie dankbaar dat hy nie ‘n ginekoloog was  nie……

$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$

Juffrou in die  biologieklas aan klas:”Wie kan vir my se wat is ‘nparasiet?” Jannie  antwoord:”Juffrou dit is ‘n meisiesfiets se saal..”

$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$ 

Boer aan sy vrou,”As jy so buk is jy so breed soos ‘n stroper” Die aand soek hy ‘n knippie. Sy vra:”moet ek die moerse stroper start Vir so klein mielietjie?”

$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$

Vrou wat rondkuier se man  vermoed dit en se vir haar:”Dit lyk my ekspeel nou 2de viool.Vrou se:”met ‘n fluitjie soos joune kan jy nog bly wees jy is in diedonnerse orkes!” 

$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$ T

wee brommers sit op ‘n  drol.Een poep kliphard en lag.Die ander een se geskok:” NEE maggies man, ek eet!” 

$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$ 

Gatiep le in die hospitaal na ‘n moerse ongeluk.Hy vra vir die dokter:”Sal ek darem kan kitaar speel?”“Ja” se die dokter.“Dis fantasties” se Gatiep, “want ek kon nog nooit  nie!”   

$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$  

Hoe maak jy ‘n vrou?Jy kruis ‘n koei en ‘n miskruier.Dan kry jy ‘n mooi dingetjie met tieties wat die heeldag rustig loopen k@k soek.Vrou dink na en antwoord.Hoe maak jy ‘n man?Jy kruis ‘n vark en ‘n by.Dan kry jy ‘n lui ding wat net die hele dag wil vreet en steek.

$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$ 

Geskeide man aan sy tjom:“Vrouens is soos kreef, al die lekker in die onderlyf en al die k@k indie  kop.”

$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$

Ou Oom:” Ek het my ID verloor en moes my grys borshare wys om my oldage pension te kon trek”Ou  Vrou:”As jy jou broek afgetrek het kon jy disability pension ookgekry het!..”

$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$$

P.S Ek wag net vir die troufotos – dan doen ek n hele post oor die troue…….

Hoop almal het n stunning naweek en moenie te veel rugby kyk nie.

Tjortsies

xxxxx