Archive for Augustus, 2007

amper – pasgetroud

Posted in Uncategorized on Augustus 24, 2007 by lanaba

Ek is van die 27 ste Augustus op verlof en sal eers die 5 de September weer terug wees op my pos,van die van julle wat nog nie weet nie – ek trou op die 1ste September en het nog hope om te doen.

Julle moet n wonderlike naweek hê en n spekkeroolse week volgende week en ook die naweek daarna geniet.

My senuwees is op……so I am outa Here…….

My selfoon is aan….vir die wat juicy nuus het of sommer net wil hello sê….. + 264 81 263 1262 skryf net jou naam by as jy sms……

Stuur maar nogsteeds epossies ek sal kom loer as ek terug is.

Baie liefde en groete

Troedelkies

Lana

xxxxxxx

Interressante artikel……

Posted in Uncategorized on Augustus 22, 2007 by lanaba

Ek het dit per epos ontvang…..en dit was nog interressant…..

DID I MARRY THE RIGHT PERSON?

During one of our seminars, a woman asked a common question. She said, “How do I know if I married the right person?”
I noticed that there was a large man sitting next to her so I said, “It depends. Is that your husband?” In all seriousness, she answered “How do you know?”

Let me answer this question because the chances are good that it’s weighing on your mind.


Here’s the answer.
EVERY relationship has a cycle. In the beginning, you fell in love with your spouse. You anticipated their call, wanted their touch, and liked their idiosyncrasies.


Falling in love with your spouse wasn’t hard. In fact, it was a completely natural and spontaneous experience. You didn’t have to DO anything. That’s why it’s called “falling” in love… Because it’s happening TO YOU.

People in love sometimes say, “I was swept of my feet.” Think about the imagery of that __expression. It implies that you were just standing there; doing nothing, and then something came along and happened TO YOU.

Falling in love is easy. It’s a passive and spontaneous experience. But after a few years of marriage, the euphoria of love fades. It’s the natural cycle of EVERY relationship. Slowly but surely, phone calls become a bother (if they come at all), touch is not always welcome (when it happens), and your spouse’s idiosyncrasies, instead of being cute, drive you nuts.

The symptoms of this stage vary with every relationship, but if you think about your marriage, you will notice a dramatic difference between the initial stage when you were in love and a much duller or even angry subsequent stage.

At this point, you and/or your spouse might start asking, “Did I marry the right person?” And as you and your spouse reflect on the euphoria of the love you once had, you may begin to desire that experience with someone else. This is when marriages breakdown. People blame their spouse for their unhappiness and look outside their marriage for fulfillment.


Extramarital fulfillment comes in all shapes and sizes. Infidelity is the most obvious. But sometimes people turn to work,a
hobby, a friendship, excessive TV, or abusive substances.


But the answer to this dilemma does NOT lie outside your marriage. It lies within it. I’m not saying that you couldn’t fall in love with someone else. You could.

And TEMPORARILY you’d feel better. But you’d be in the same situation a few years later. Because (listen carefully to this):

THE KEY TO SUCCEEDING IN MARRIAGE IS NOT FINDING THE RIGHT PERSON; IT’S LEARNING TO LOVE THE PERSON YOU FOUND.


SUSTAINING love is not a passive or spontaneous experience. It’ll NEVER just happen to you. You can’t “find” LASTING love. You have to “make” it day  in and day out. That’s why we have the __expression “the labor of love.” Because it takes time, effort, and energy . And most importantly, it takes WISDOM . You have to know WHAT TO DO to make your marriage work.

Make no mistake about it. Love is NOT a mystery. There are specific things you can do (with or without your spouse) to succeed with your marriage.


Just as there are physical laws of the universe (such as gravity), there are also laws for relationships. Just as the right diet and exercise program makes you physically stronger, certain habits in your relationship WILL make your marriage stronger. It’s a direct cause and effect. If you know and apply the laws, the results are predictable. ..you can “make” love.

Love in marriage is indeed a “decision”.. . Not just a feeling .

Remember this always

“God determines who walks into your life. It is up to you to decide who you let walk away, who you let stay, and who you refuse to let go.”

Die man met die blou oë en magnetiese kake…..

Posted in Uncategorized on Augustus 16, 2007 by lanaba

Toe ek in standard ses gekom het(Hoërskool Walvisbaai),was ek in die koshuis – n privaat koshuis met baie lekker voordele en sulke dinge….eendag tydens studie tyd,het daar n outjie in gekom om die koshuismoeder te sien…..hy was matriek..ek weet want ek het hom al baie in die skool gesien…..dit was die aantreklikste man wat ek nog ooit in my lewe gesien het,hy het sulke baby blue slaapkamer oë gehad…..hulle het gelyk soos handjies wat wou sê kom nader….kom binne….hy het n sterk gesig gehad,mooi gevorme wangbene en daai kake – sal ek sê die onderste deel van sy gesig was fantasmagories soos Paula sou sê…..sy lippe was soos n magneet…..ek kon nie ophou staar nie.Hy kon mooi dans ook,ek het hom opgestaar by die skool sokkies…die manier hoe hy oor die vloer gegly het met n meisie in sy arms.Ek het elke aand van hom gedroom….ek het hom altyd gesoek in die gange..net om te staar.Toe ek in standard nege kom….het my ma my vertel sy het n ou jarelange vriendin raakgeloop,wat ons ook soms kleintyd opgepas het…volgens my ma was hulle soos vinkel en koljander…..ons word toe oorgenooi na hulle toe.Hulle het in walvisbaai gebly…daar gekom sit ons vroutjies in die kombuis…die tannie sê ewe my seun sal ook nou nou terug wees…..nog so gesit toe gaan die sifdeur oop en daar verskyn hy…..met die baby blue eyes en magnetiese kake……dis toe al die tyd haar seun en ons het blykbaar kleintyd vreeslik lekker saam gespeel….hy het my toe erken van die skool af…..hy en n pel van hom het toe later vir my Elaine(my Twin)gevra om saam met hulle na n pool plek te gaan….ons moet n bietjie pool gaan speel….na daai dag het ons al hoe meer oor en weer gekuier…….en die malemeule in my het al hoe vinniger gegaan elke keer as ek hom gesien het……Ek het geweet in my hart ek wil dit hê – ek wil hom hê…….en die chemistry wat daar tussen ons was…was magical….net jammer ons was so blind teen dit.Hy en my suster het toe n ding aangehad en ek en sy neef…..ek het met sy neef n ding aangeknoop om een rede en een rede alleen…..ek kon dan altyd naby hom wees.Ek weet nie of hy iets besef het of wat nie…maar eend aand het dinge verander en en die neef was uit…ek kon nie meer vir myself lieg nie…..ek kan nie onthou wat tussen hom en my suster gebeur het nie…maar ons twee het toe saam opge-eindig in hulle tuin op n muurtjie…..daar het ons vir ure gechat…..en daar kom die true feelings toe na vore en van toe af was ons saam……..die verhouding was van toe af magical…..tot eendag – toe breek hy my hart in duisende stukkies……dit was my eerste heartbreak in my lewe en dit was seer baie baie seer……..die lewe het aangegaan ons was uit mekaar se lewens………ek het hom nie weer gesien nie nooit weer nie tot gisteraand in Kiepies ons local langarm nes,ek kon dit nie glo nie – sy oë was nogsteeds baby blue en daai kakebeen was soos n magneet.Gewoonlik as ons kiepies toe gaan kuier ons die hele plek vol ons ken verskriklik baie mense – so ek en my verloofde sien gewoonlik baie min van mekaar tot een wil huistoe gaan….ons dans oor en weer met pelle en kuier net lekker……ek het hom toe weer vir n dans gevra en ek bedoel dit as ek sê nie een man het nog ooit dit aan my gedoen wat daai ou aan my doen deur net met my te dans nie…….ons het toe gechat – een moerse trip down memory lane gehad wat wondrlik was…..ons het oor die present ook gepraat,oor dinge wat ons regret en al daai eerlike foefie…..hy sê toe vir dat hy bitter spyt is omdat hy destyds my hart gebreek het….as hy nie het nie…was ons dalk nou nog saam…..en ons was perfect saam…..ons lewe altwee in die clouds,ons droom,ons lewe op musiek…..ons lewe op purple rain…..maar dis te vokken laat…..ek trou oor vyftien dae…..nou my vraag is hoekom het ons paaie nie vroeer weer gekruis nie,hoekom nou twee weke voor ek moet trou……dis absurd….nou top ek weer vir dae oor wat as…. en hoekom…..en en en …….

Die song maal in my kop…..

Posted in Uncategorized on Augustus 14, 2007 by lanaba

When she asked me to dance I said, “I have two left feet.”
And the she took my hand and whispered a song so sweet
And she said, “Hold me as close as you can ’til my bodies on fire.”
It’s just a vertical expression of horizontal desire.

So we moved like water bein’ poured over polished steel
And I really can’t translate the way she made me feel
And the music played on and the mercury just went higher
It’s just a vertical expression of horizontal desire.

We did the samba, the mambo
The tango, the two-step while we romanced
And when the music got fast
We just held to each other and slow danced.

— Instrumental —

I took nothing for granted but I wished I could stay all night
And as we walked in to her place she reached out to dim the light
She said, “Dance with me darlin’ ’til the moon and the stars retire.”
It’s just a vertical expression of horizontal desire.

It’s just a vertical expression of horizontal desire…

(ek is n bellamy brother fan.)
 

observasie……

Posted in Uncategorized on Augustus 14, 2007 by lanaba

00a_lavenderfairy1.jpg

Envy is the ulcer of the soul…………

Namlish……

Posted in Uncategorized on Augustus 10, 2007 by lanaba

Verlede jaar het ek en my swaer en my skoonseun per vliegtuig na Windhoek gereis om veral die dierelewe van Namibie te besigtig.
- Last year, me and my heavy and my cleanson traveled by flying harness to Windcorner specially to belook the animal-living in Namibia.

In die Noorde het ons toe volop springbokke, steenbokke, blesbokke, kameelperde en ook meerkatte gesien.
- In the North we then saw full-up jumping goats, brick buck, bald buck, Camel horses and also more cats.

Een keer was ons senuwees egter skoon op hol.
- One time genuine our sinews were clean on hollow.

Ons het agtergekom dat ‘n luiperd besig was om ons te bekruip.
- We aftercame that a lazy-horse was becreeping us.

In ‘n oomblik was ons slaggereed met ons dubbelloop haelgewere.
- In an uncle-tin we were slaughter ready with our double walk hail guns.

Toe die luiperd agter die bos roer, skiet ons almal gelyk.
- When the lazy-horse mixed behind the bush, we all shot equal.

Na alles verby was, was ons hare baie deurmekaar. Ons het dit toe netjies gemaak, in die bakkie geklim en huis toe gery.
- After all was past, our hairs were very through each other. We then made It into small nets, we climbed in the dish, and rode home.

So het ons lang, opwindende dag geeindig.
- So did our long, wound-up day end!

Lekker naweek vir almal.

tjortsies

xxxxx

to all the ladies……

Posted in Uncategorized on Augustus 9, 2007 by lanaba

8787-002-39-1086.gif

tjortsies

lana

xxxxx

n slegte nagrus…

Posted in Uncategorized on Augustus 8, 2007 by lanaba

Ek het sleg geslaap……

Gisteraand toe ek in die bed klim-besluit ek mos om deur n ou Huisgenoot te blaai en sien toe n artikel,begin dit lees……

Vanoggend toe besef ek……dis oor daai artikel dat ek sleg geslaap het…..dit pla my…sê nou dit gebeur met my(ja ek weet ek moenie so dink nie).

Dis oor die vrou wie se verloofde n uur voor hulle troue aan n hartaanval oorlede is……

Ek dink ek moet apteek toe gaan en n kalmeer dingetjie gaan vra-want my senuwees het al die helfte van my siel opgevreet…..die groot dag is oor 23 dae van vandag af….

tot later!!!! 

I’m Retired…….

Posted in Uncategorized on Augustus 6, 2007 by lanaba

jkon611l.jpg

Een vragie in my dood moegheid-ek het gister bigbrother africa se launch show gekyk en alhoewel ek weet dis africa…….nie eers een blanke nie-in 2003 was Stefan Ludik darem daar….how dumb is that???Ek wag maar eerder Idols en Survivor SA baie dankie!!!!

Lekker Week almal.

P.S Ek sal later vandag spoed vang……

tjortsies

Nog 29 dae…….

Posted in Uncategorized on Augustus 2, 2007 by lanaba

j0406888.jpgJa people ek het nog nege en twintig dae hoor om juffrou te wees…..van daar af is dit mevrou!!!Ek stres…my senuwees vreet my stukkie vir stukkie op….ek het sover van maandag af al 5 keer gehuil..don’t ask me why.Ek is baie excited,ek kan nie meer wag nie en terselfdetyd stres ek……netnou loop daa iets verkeerd,netnou dag die blomme nie op nie,sê nou net iemand het n ongeluk of so iets en dit belemmer alles…..ja ek weet ek moenie aan sulke goed dink nie,maar ek kan dit nie help nie.Ek het sover nog elke aand n glasie of twee wyn gedrink…jy weet net om die nerves bietjie rus kans te gee……sover lyk alles in orde,die rok is so te sê klaar en dis stunning,die dominee se afsprakies met ons is gereel,my facials,pedi’s en mani’s en make-up is geboek,die ringe is in process en verder vorder alles goed,ek wetie hoekom worry ek so nie,en dan nog die feit dat my twin die 21ste van die maand moet pop…..sê nou daar loop iets skeef…dis twee wekies voor die troue.

Ag damn n om nie eers te praat van my werk nie,my lessenaar lyk soos n hoer se handsak ek moet my nuwe maandeinde doen voor ek op verlof gaan(28ste tot 5 sep)it’s killing me.

Dit voel ek alles deurmekaar is…..voel of my lewe deurmekaar is…..maar diep in my hart borrel ek van vreugde-ek kan nie meer wag nie,die tyd kan tog vinniger verby gaan.

Ek weet ek is nie veronderstel om daaraan te dink nie,maar ek is doodbang vir my kitchen tea,ek wetie wie dit reel nie,ek wetie wanneer dit is nie…..al wat ek weet is ek gaan kaka……ek is baie maal gewaarsku…..die woorde:lana,eendag gaan ek jou terug kry en op watter beter geleentheid as n kitchen tea.

En ek het die ding met lovesongs die laaste tyd elke middag vyfuur as ek huistoe ry,luister ek  vir whn a mens loves a women van Michael Bolton….oor en oor en nog n paar ander.

nou ja tyd…laat ek maar my tafel uitsort.

Tjortsies

xxxxx