Archive for Junie, 2007

Dit bibbberrrrr!!!!

Posted in Uncategorized on Junie 28, 2007 by lanaba

frost-007.jpg

Die foto hierbo is gister geneem buite Windhoek Country Club geneem…….dis piepiekoud hier in Windhoek en Suide van Namibia is nog erger…..

Daar het gister n skokkende ding hier in Windhoek gebeur-n Laaitie(20) het sy Pa doodgeskiet-blykbaar was die ma en die pa besig om rusie te maak,toe die pa begin geweldig raak,hy was besig om die ma te wurg-toe die seun die pistool/rewolwer uit die kluis gaan haal het en na n paar waarskuwingskote,sy pa in die kop geskiet…..hier onder is n link vir die berig in die local koerant…..

http://www.republikein.com.na/content/nuus/2007/Junie/28_moord.php

Nadat ek dit gister op die radio gehoor het,sê ek nogal vir my vriendin-ek is doodseker die pa het heel moontlik geweldadig geraak met die ma en toe besluit die seun-hy gaan dit stop.Aan die een kant kry ek hom jammer en aan die anderkant was dit die verkeerde reaksie vir so geval…..n mens sal nooit weet nie…..ons was nie daar nie.

 Wat dink jy oor die geval?

Mag almal n vrede-volle donderdag beleef.

troedelkies

xxxxx

Rusie oor krummels

Posted in Uncategorized on Junie 27, 2007 by lanaba

‘n Brood val uit ‘n bewegende broodwa en rol ‘n entjie verder.  ‘n

Stukkie breek af en bly in die straat lê.  Drie mossies peil af op die

stukkie wat afgebreek het.  ‘n Hewige bakleiery breek los.

Een kry die oorhand en begin die krummels gretig oppik, terwyl die

ander twee met luide protes in ‘n boom gaan sit.  Nie een van hulle het

die groot brood ‘n entjie verder raakgesien nie.  Hulle was besig om oor

die krummels te baklei!

Ons maak rusie oor klein dingetjies en ignoreer dit wat eintlik

belangrik is.  Oor die nietighede word ons vir mekaar so kwaad dat

kosbare verhoudinge verbreek word.  Voordat ons oor die krummels twis,

kom ons kyk eers rond en sien die brood raak!  Die krummels is nie die

gevolge van die twis werd nie!

Here, laat ek vandag onderskei tussen krummels en die dinge wat

saakmaak.

Drop the pilot…….

Posted in Uncategorized on Junie 27, 2007 by lanaba

Okay ek voel n klein bietjie beter as gister-om een of ander rede het die song hier onder n biekie emosionele spoed aan my verskaf-ek het hom nou in n kwessie van 5 ure al twee keer op die radio gehoor…….

I’m right on target
My aim is straight
So you’re in love
I say what of it

Things can change
There’s always changes
And I wanna try
Some rearranging

I say
Drop the pilot
Try my balloon
Drop the monkey
Smell my perfume
Drop the mahout
I’m the easy rider
Don’t use your army
To fight a losing battle

Animal, mineral, physical, spiritual
I’m the one you need
I’m the one you need

You’re kissing cousins
There’s no smoke
No flame
If you lose that pilot
I’ll come fly your plane
If you want solid ground
Come on and try me
Or I can take you so high
That you’re never gonna wanna
Come down

I say
Drop the pilot
Try my balloon
Drop the monkey
Smell my perfume
Drop the mahout
I’m the easy rider
Don’t use your army
To fight a losing battle

Animal, mineral, physical, spiritual
I’m the one you need
I’m the one you need
I said
Animal, mineral, physical, spiritual
I’m the one you need
I’m the one you need
I’m the one you need

Drop the pilot
Try my balloon
Drop the monkey
Smell my perfume
Drop the mahout
I’m the easy rider
Don’t use your army
To fight a losing battle

Drop the pilot
Try my balloon
Drop the monkey
Smell my perfume
Drop the mahout
I’m the easy rider
Don’t use your army
To fight a losing battle

Animal, mineral, physical, spiritual
I’m the one you need
I’m the one you need

Drop the pilot
Drop the monkey
Drop the mahout
I’m the easy rider
Don’t use your army
To fight a losing battle

Animal, mineral, physical, spiritual
I’m the one you need
I’m the one you need
I’m the one you need

Nie lus nie…..

Posted in Uncategorized on Junie 26, 2007 by lanaba

friendshiph013.jpg

Hierbo is n oulike en waar gedagte-ek is lui vir skryf vandag……ek het nie lus vir blog nie,ek hettie lus vir werk nie,ek het lus vir niks……net in my bed lê-dis waarvoor ek lus is-slaap,slaap en nogmaals slaap.Seker die koue wat my aantas……..!!!!

Vrydag die 22ste Junie 2007

Posted in Uncategorized on Junie 22, 2007 by lanaba

Loop vandag met n smile asof

jy n celebrity is.

Bestuur jou karretjie asof dit

n porsche is.

Waai asof jy Hilary Clinton is…

Toet asof jy n taxi bestuur….

Nee wat..!!!

Ek het n beter idee….

Wees net jouself…

want jy is baie

spesiaal net soos JY is.

 

Die Curriebeker begin vandag!

Go bulls!

blou.jpg

Hoop almal het n stunning naweek.

troedelkies

xxxxxx

Etiket….

Posted in Uncategorized on Junie 21, 2007 by lanaba

Vandag toe ek so rondkrap in my mailbox-toe discover ek weer hierdie een…….ai dit was nou weer n lekker lag vir n donderdag…..O’ja goeie nuus raai wanneer word my twin se eersteling gebore………..op ons verjaarsdag…flippin cool nê!!

hoop julle geniet dit so baie soos ek..

Etiket deur Nataniel

Dit is nou raakgevat   Werksdrag:

Wit sokkies word NOOIT by werksklere gedra nie, net pedofiele doen dit.  Jou sokkies se kleur moet by jou broek se kleur pas, donkerblou of  donkergrys sokkies pas nie by ´n swart broek en swart skoene nie. Van skoene gepraat; jy dra nie skoene met sole van meer as 1cm by ´n pakbroek nie. Onthou, hoe hoër jy staan hoe harder val jy.

En as die skoen enige gekroomde metaal aanhet, dra jy dit glad nie (behalwe as jy navorsing oor magneetvelde doen).

´n Das by ´n kortmouhemp lyk moer kommin en das wat te kort is, lyk nog erger.

Effekleurige dashemde met wit krae is dood, brand of begrawe dit.  Moet  nooit ´n geel das dra nie, dit lyk of ´n heks op jou gebraak het. Moet ook nooit ´n das met Disney-karakters dra nie, as jy ernstig opgeneem wil word, moet jy soos CNN lyk, nie soos Cartoon Network nie. Colour-code beteken NIE dat jou Disney-karakter kouse en das bymekaar moet pas nie.

Informeel: Swart belde of skoene word nie by blou jeans gedra nie. ´n Beltbuckle wat groter is as jou kop word slegs gedra as jy op vakansie is in

Texas
of Vereeniging.
Jy dra nie ´n afmou hemp in die publiek nie, die cherries spek jou wel  meer, maar dis slegs uit skok, jy fire nie hulle jets nie. PT-broeke met  die ¨slits¨ aan die kante lyk, en is, ongemaklik, moenie dit dra behalwe as jy ander gay mense opgewonde wil maak nie.

Die hele doel van ´n pet, is om die son uit jou oë te hou, nie uit jou ore of agterkop nie, dra die afdakkie na voor en as jy onder dak inloop, haal dit af.

Jou broek se bokant moet op jou heupbene sit, nie onder jou gat of onder  jou arms nie. Niemand stel belang hoe jou boxer lyk of watse snaakse vorme  jou genetalië onder druk aanneem nie.

Bykomstighede: ´n Sonbril hoort op jou oë, in sy sakkie, of in jou hand, nie op jou kop, om jou nek, of voor aan jou kraag nie. En haal tog jou sonbril af as jy met iemand praat, behalwe as jy nou net iets gesteel het.

´n Selfoon moet nie aan jou belt gedra word nie, dis ´n Nokia, nie ´n Beretta nie.

‘n Belt is gemaak om jou broek bo te hou, nie vir jou selfoon, knipmes,  Leatherman, toolbox, Beretta, Beretta se laserscope, Beretta se ekstra  petrone, bottletjie haarolie, kondome, ens nie.

Jou kam hoort in die badkamer, nie in jou kouse nie, maak nie saak wat  jou pa gesê het nie! En haarolie is iets wat deur die Natzi’s uitgedink is om vroue reg oor die wêreld te pynig, hulle noem dit massamarteling.

Wenke aan die dames:
Daar is niks so mooi soos ´n kant boudeflossie wat  net so effens uitsteek nie. Maar met die klem op ¨net so effens ¨.. Ek kry  trane in my oë as ek van agter vir vrou loer en dit lyk of haar boude besig is om haar g-string op te eet.

As jy ´n rolletjie (of twee of drie…) het, moet asseblief nie ´n  ¨ boob-tube¨ met ´n oop maagie dra nie, ´n stukkie suurdeeg wat oor ´n belt borrel is verkeerd in enige boek.

Alhoewel jy baie trots voel daarop, wil ons asb. nie jou nuwe naeltjie ring sien nie, vernaam nie as jy die rolletjies eers moet oopvou terwyl jy  met die ander hand ‘n metaalverklikker gebruik om die dingetjie te  probeer opspoor nie.

Onthou tog asb. om in die spieel te kyk voordat jy uit die huis gaan in die oggend, dit mag dalk vir jou lyk asof die mensdom jou bates wat uitpeul  bewonder, maar wees verseker dat hulle jou in skok en verbasing aanstaar,  nie bewondering nie.

Wees asb. versigtig wanneer ‘n broek gemaak uit die nuwe rek materiaal gedra word – vernaam in wit/beige – dit lê beslis klem op alle bewegende dele asook haelduike – die term “twee varkies in ‘n nat streepsak” is hier   goed van toepassing.

troedelkies

xxxxx

Dowwe Woensdag!!!!

Posted in Uncategorized on Junie 20, 2007 by lanaba

Vanoggend vroeg toe ek my epossies na gaan,ondek ek dat een van my vele epos vriende die vir my gestuur het…..en ek moes dit eenvoudig met julle deel,aangesien ek alreeds n DULL woensdag beleef en dis nou eers half nege……important1cp.gif 

These were written by Andy Rooney, a man who has the gift of saying so much with so few words. Enjoy…….

I’ve learned…. That the best classroom in the world is at the feet of an elderly person.

I’ve learned…. That when you’re in love, it shows.

I’ve learned…. That just one person saying to me, “You’ve made my day!” makes my day.

I’ve learned…. That having a child fall asleep in your arms is one of the most peaceful feelings in the world.

I’ve learned…. That being kind is more important than being right.

I’ve learned…. That you should never say no to a gift from a child.

I’ve learned…. That I can always pray for someone when I don’t have the strength to help him in some other way.

I’ve learned…. That no matter how serious your life requires you to be, everyone needs a friend to act goofy with.

I’ve learned…. That sometimes all a person needs is a hand to hold and a heart to understand.

I’ve learned…. That simple walks with my father around the block on summer nights when I was a child did wonders for me as an adult.

I’ve learned…. That life is like a roll of toilet paper. The closer it gets to the end, the faster it goes.

I’ve learned…. That we should be glad God doesn’t give us everything we ask for.

I’ve learned…. That money doesn’t buy class.

I’ve learned…. That it’s those small daily happenings that make life so spectacular.

I’ve learned… That under everyone’s hard shell is someone who wants to be appreciated and loved.

I’ve learned…. That the Lord didn’t do it all in one day. What makes me think I can?

I’ve learned…. That to ignore the facts does not change the facts.

I’ve learned…. That when you plan to get even with someone, you are only letting that person continue to hurt you.

I’ve learned…. That love, not time, heals all wounds.

I’ve learned…. That the easiest way for me to grow as a person is to surround myself with people smarter than I am.

I’ve learned…. That everyone you meet deserves to be greeted with a smile.

I’ve learned…. That there’s nothing sweeter than sleeping with your babies and feeling their breath on your cheeks.

I’ve learned…. That no one is perfect until you fall in love with them.

I’ve learned…. That life is tough, but I’m tougher.

I’ve learned…. That opportunities are never lost; someone will take the ones you miss.

I’ve learned…. That when you harbor bitterness, happiness will dock elsewhere.

I’ve learned…. That I wish I could have told my Dad that I love him one more time before he passed away.

I’ve learned…. That one should keep his words both soft and tender, because tomorrow he may have to eat them.

I’ve learned…. That a smile is an inexpensive way to improve your looks.

I’ve learned…. That I can’t choose how I feel, but I can choose what I do about it.

I’ve learned…. That when your newly born grandchild holds your little finger in his little fist, that you’re hooked for life.

I’ve learned…. That everyone wants to live on top of the mountain, but all the happiness and growth occurs while you’re climbing it.

I’ve learned … That it is best to give advice in only two circumstances; when it is requested and when it is a life threatening situation.

I’ve learned…. That the less time I have to work with, the more things I get done.

Hoop julle het n kleurvolle woensdag!

troedelkies

xxxx

Ai ai ai ai ….!!!!

Posted in Uncategorized on Junie 19, 2007 by lanaba

Hier is ons hoofblad storie uit vandag se Republikein-Ek dink dis plein siek….daai moordenaar is defnitief nie lekker in sy kop nie…..

• Hoofartikel

DIE ontdekking van ‘n koplose vroueliggaam tussen Windhoek en Okahandja is nie net ‘n grusame vonds nie, maar op verskillende wyses ‘n uitdaging aan die Namibiese gemeenskap om die oortreder aan die man te bring.
‘n Mens hoef nie oor ‘n uitsonderlike intelligensie te beskik om ‘n verband tussen die jongste gruwel en die moord op Juanita Mabula te kry nie.
Beide was jong, swart Namibiërs en beide is onthoof en hul liggaamsdele langs hoofpaaie weggegooi.
Op die vooraand van ‘n konferensie oor geweldsmisdaad teen vroue en kinders wat in die hoofstad begin en die debat wat die afgelope dae in die Nasionale Vergadering die Mabula-kwessie op die voorgrond gedryf het, kan Namibiërs aflei dat die moordenaar die owerheid en die bevolking uitdaag.
Erger nog.
Die moordenaar dink hy is superintelligent en die res van die land waarin hy sy terreurveldtog teen vroue voer, is superonnosel of gee eenvoudig nie om vir die tipe meisies wat hy as sy prooi kies nie.
Namibiërs het vandag die geleentheid om die moordenaar op minstens die twee aangeleenthede verkeerd te bewys.
As daar lesse te leer is uit die Mabula-nagmerie, is dit dat daar geen tyd met ondersoeke vermors mag word nie, want die eeue ou waarheid is dat die spoor met tydsverloop kouer word en moeiliker om te volg.
Daar mag eenvoudig geen gras onder enigiemand se voete groei nie en ‘n hele paar kwessies sal dringend aandag moet geniet.
Een van die belangrikste aangeleenthede is die kwessie van polisierekords en bekendmakingsprosedures van vermistes in Namibië.
Die slagofferlys van die jongste moordenaar kan veel langer wees as net twee grusame vondse langs die hoofpaaie.
Afgesien van ‘n stuk plastiek by beide onthoofde lyke, is die afstand wat liggaamsdele van slagoffers noord en suid van Windhoek ontdek was, min of meer dieselfde wat die indruk skep dat die moordenaar die polisie op ‘n dwaalspoor wou lei deur die liggaamsdele van sy jongste slagoffer noord van Windhoek weg te gooi.
Daar is egter ooreenkomste wat nie geïgnoreer kan word nie, soos dat die slagoffers min of meer dieselfde fisiese profiele het. Beide meisies se verdwyning het redelik onopsigtelik plaasgevind of is eenvoudig nie goed genoeg gerapporteer nie.
Dit is ‘n les vir Namibiërs asook vir die owerheid wat nie nog ‘n keer geïgnoreer kan word nie. Enige vermiste moet met dringendheid gerapporteer word en met meer dringendheid gesoek word.
Beide is met sae uitmekaar gesaag en in die geval van die jongste slagoffer is dele van die liggaam gevries. Daar kan selfs ‘n moontlikheid wees dat die hoof van Mabula wat ‘n maand na haar dood langs die pad ontdek is, ook vir ‘n tyd gevries kon gewees het.
Die feite is duister, maar die opdrag aan Namibiërs is duidelik.
Die moordenaar moet in sy spore gestuit word, want hy is die gevaarlikste soort denkbaar wie se enigste patroon blote koelbloedige bloeddorstigheid is wat net oortref word deur sy hoë dunk van homself en sy eie geloof in ‘n onaantasbaarheid in die Namibiese gemeenskap.
As elke inwoner vir ‘n oomblik dink en gedagtes en moontlike getuienis met die polisie deel, sal die moordenaar gestuit word.
Namibiërs het nie net ‘n plig nie, maar in ‘n tyd waarin die lot van vroue en kinders die land tot ‘n nasionale besinning dwing, is dit die huldeblyk wat die mense van die land aan die gruslagoffers van ‘n hondsdol roofdier kan betoon.
Dit is meer as ‘n uitdaging, maar ‘n plig van elke mens vandag!

Ek voel vandag n bietjie beter-alhoewel ek nog nie kon uitvind hoekom ek so tranerig is nie…..Die storm sal een of ander tyd woed-hopelik vind ek n paar antwoorde….

Ek het sondag n bietjie gesit en dink oor my en Werner(my verloofde) se verhouding en die feit dat ons nou oor bietjie meer as twee maande trou….Ek het tot die besef gekom…sê nou maar ons was nie in verhouding nie-net vriende-dink ek nogsteeds ek sou op hom verlief geraak het en n move gemaak het….ja nee ek is doodseker ek sou dit doen,ek sou nie net met hom wou vriende bly nie…..Is dit veronderstel om vir my te iets te sê!!!!!!

Hoop almal het n hop-a-long dinsdag!

 troedelkies

xxxx

Storms….

Posted in Uncategorized on Junie 18, 2007 by lanaba

Ek voel vandag soos die blou see tydens n hengse storm…….so ek sit met n hengse storm in my hart….en ek is baie pissed off vandag…..soms oor als!!!!!!Eerstens drolle wat in spitsverkeer dink hulle is op n sunday cruise…….hulle hou almal op omdat hulle 15km/h ry……..dit werk nie…..try n bietjie 40km/h of 60……!!!!!En dan die niks-gewoond-drolle wat bv n splinternuwe kar ry-spesifiek groot karre soos n Navara of n Prado of so iets-die kar sal jou nie byt nie-ry die damn ding-dis waarvoor hy gemaak is,hou op briek trap as daar net n muggie verby vlieg…..jy fnok almal agter jou rond.En as jy n koerant op die straathoek wil koop by een van die koerant-mannetjies,sorg dat jy drie N$ los het…maw drie een dollars,moenie die outjie met n tien dollar betaal nie-dit werk nie,want dan moet hy vir 10 minute lank vir jou kleingeld uitkrap in sy broeksak………!!!!!Ek is pissed off oor die feit dat dit volgende week finansiele jaar-einde is……Ek het P.O.E.F baie werk en weet nie hoe ek dit gaan klaar kry vor volgende week nie…..shit!ek het alweer vergeet ek doen mos vier vnokken mense se werk en kry een poepol se salaris….DUH!!! no wonder!!!!!Hoekom is daar n remittance advice aan jou staat vas-sodat jy dit weer terugstuur saam met jou betaling hetsy kontank of tjek…..dis nie vir decoration nie……..stuur die blerrie ding terug saam met jou betaling-dan hoef ek nie n hele halfuur lank te soek na jou job nommer nie….jy mors my tyd!!!!!Vriendelikheid kos mos niks nie…..nie n blou sent nie-net n smile of hallo……Saterdag woon ek toe mos n vriendin van my se baby shower by….toe ek nou daar aankom…..my donder n mens sou sweer ons is by n begrafnis of so iets…..niemand groet nie,niemand praat nie,die een is so suur soos die ander,jy word aangegluur met die look van WTF…wie is jy!!!!As jy gevra het sou ek jou ge-antwoord het….maar dis mos lekkerder om iemand so aan te gaap soos melaats…..Die wereld draai nie om jou nie poplap…..jy is net nog n nommerkie soos ek…..as jy gedink het jy pis parfuum…sorry om jou teleur te stel…..!!!!!Om een of ander rede is ek huilerig…..as iemand my net skeef kyk…..grens ek,die storm in my wil net nie woed nie…..en nee ek is nie swanger nie…….!!!!!Ek vat vlam en water soos niks….ek is kwaad en huilerig gelyk…….!!!!!Op hierdie staduim is my kantoor my toevlug-vier mure,n toe deur,radio in die agtergrond en my dierbare piesie……wat buite daai vier mure gebeur,traak my nie in die minste nie….

Ek kan nog dae lank aangaan met die topic……maar soos ek jul reeds ingelig het……my tafel se pote buig al inmekaar en die om die storm in my in woorde te sit is ietwat moeilik-want ek het nie n eintlik n idee waaroor dit gaan nie……behalwe die bogenoemde irritasies…is daar veel meer – baie meer.

Stil stuipe hier kom ek!!!!!

Sonskyn donderdag!!!

Posted in Uncategorized on Junie 14, 2007 by lanaba

Môre vriende’

Ja ek weet ,ek was vrydag laas op my blog en dis reeds amper weer vrydag-ongelukkig gaan dit rof hier by die kantoor-dis amper soos nagmaal op holhoogte……

Eerstens baie geluk aan Tobie met jou bday van gister-hoop dit was n wonderlike dagie vol liefde en vreugde.En dan ook geluk aan my aanstaande swaer en ook my skoonpa wat hulle geboorte dag vandag saam vier,hoop julle het n wonderlike dag en hoop daar is nog tonne vorentoe.

Ek is baie excited om rede soos die meeste van julle weet is ons in Namibia n bietjie agter met 7de laan-en tot my suprize het Steve toe gisteraand sy eerste verskyning op 7de laan gemaak hier b ons in Namibia…..Nou moet ek elke aand 7de laan kyk-ek kan dit eenvoudig net nie mis nie……!!!!!!!

Intussen het ek op n beautiful song afgekom-okei ek het dit verlede(dink ek)gehoor met die finale – maar ek is nie seker nie,dit speel nou huidiglik hier op ons local nr 1 radio station…..wat ook op dstv kanaal 77..se radio platform is..naamlik kosmos…oulike radiostasie..anyway ek plaas die woorde hieronder en dis vir my so half gepas vir sondag se vadersdag-smaak my ek kan die song vir my pa speel……ek kry goosebumps elke keer as ek die song hoor en natuurlik was die kunstenaar my favourite reg van die begin af en toe wen hy natuurlik-hy lyk op n water druppel soos my pa……en hy sing funky en ook diepmooi…..

Do I make you proud deur – Taylor Hicks (5th American idol)

never been the one to raise my hand
That was not me
And now that’s who I am
Because of you
I am standing tall

My heart is full
Of endless gratitude
You were the one
The one to guide me thru
Now I can see
That I believe
It’s only just beginning

This is what we dream about
But the only question with me now
Is do I make you proud?

Stronger than I’ve ever been
I never been afraid of standing up
But do I make you proud?

Everybody needs to rise up
Everybody needs to be loved
To be loved

This is what we dream about
But the only question with me now
Is do I make you,
Do I make you proud?

This is what we dream about
But the only question with me now
Is do I make you proud?

Stronger than I’ve ever been
I never been afraid of standing up
But do I make you proud?
Do I make you proud?

As jy dit nog nie gehoor het nie-doen jouself die guns-dis n beauty….

Om een of ander rede is ek vandag so happy soos n chappy!!!!!

so ek hoop die res van my maters deel my gevoel….

Have a wicked day!!!

troedelkies

xxxxx