Archive for Maart, 2007

my fairy page

Posted in Uncategorized on Maart 30, 2007 by lanaba

fairy mal01baby-fairy1.jpgfairy02.jpgfairy023.jpgfairy.jpgfairy-strawberry.jpgfairy-swing01.jpgfairy-swing.jpgwaiting-magic.jpgnew-fairy-sm.jpggreenfairy.jpgunicorn01.jpgenjoy!!!

Fairies…………..

Posted in Uncategorized on Maart 30, 2007 by lanaba

fairy mal

so ietsie van myself…..ek is totaal en al fairy mal…ek weet nie wat dit met my is nie…..fairies,pixies en als wat gepart gaan met dit………..!!!!!!

tot my spyt kon ek ongelukkig nog net een ordentlike fairy site op die net kry….met die mooiste pics……as iemand dalk van nog n wonderlike site weet…..let me know.

troedels

P.S damario die res is oppad.

wat saak maak!!!!!!!

Posted in Uncategorized on Maart 29, 2007 by lanaba

Wat saak maak

Wat meer kan jy begeer

as………………

Botter en brood en boeretroos

En

n Kooi in jou Kaaia

waar rus en vrede is!

maar…………..

Jou lewens-rekening kan jy

net met liefde en trou

betaal:

Bloot uit respek en begrip

vir die lewe

Wat aan jou toevertrou is!

Want:

Dis dit wat saak maak…………………!!!!

kennisse,vriende en hartmaaikies

Posted in Uncategorized on Maart 29, 2007 by lanaba

~ FRIENDS ~

As we walk our path of life,
We meet people everyday.
Most are simply met by chance.
But, some are sent our way.
 
These become special friends
Whose bond we can’t explain;
The ones who understand us
And share our joy and pain.

Their love contains no boundaries.
So, even we are apart.
Their presence enhances us
With a warmth felt in the heart.
This love becomes a passageway,
When even the miles disappear.
And so, these friends, God sends our way,
Remain forever near.

Wat kan ek sê……vriende is vir my n baie belangrike deel van die lewe…..

Ek dink om die lewe deur te gaan sonder een enkele vriend

moet baie eensaam wees….Ek het al hoeveel mense ontmoet

wat eenvoudig nie een enkele vriend het nie…ek kan myself nie in dink hoe dit moet wees nie….ek byvoorbeeld sou dit nie gemaak het nie……..vriende is n groot deel van my lewe,n mens kan sê ek lewe vir my vriende……as ek net dink hoe baie ek al gegee en opgeoffer

het vir vriende in my lewe en op die ou einde van die dag

het n mens miskien net n handjie vol oor wat regtig opreg is….

my vriendekring werk maar meer en deels soos die planete om

die son….die verstes is bekend as kennisse..let wel nie vriende nie kennisse en hoe nader die planete wat vriende verteenwoordig aan die son is(dis nou ek)…go figure!!!!

die voordeel wat n kennis het is hy/sy kan homself opwerk tot die naaste planeet aan my…..as jy eers n deel van daai planeet is….is ons op die basis van ek sal my lewe opoffer vir jou…..

Ja……ek weet dit klink als baie heavy….dis eintlik baie eenvoudig….

ek het kennisse,vriende en hartmaaikies….

Ek gaan nie eers uitbrei oor die rugstekers en die fakes nie…van hulle het ek ook gehad…..en leer elke dag nog…..!!!!!!!!

lekker dagie

Troedels

xxxxx

little things

Posted in Uncategorized on Maart 28, 2007 by lanaba

Little Things Little stones make big mountains,
Little steps can cover miles,
Little acts of loving-kindness
Give the world it’s biggest smiles.
Little words can soothe big troubles
Little hugs can dry big tears,
Little candles light the darkness,
Little memories last for years.
Little dreams can lead to greatness,
Little victories to success -
It’s the little things in life
That bring the greatest happiness.

 
May your day be filled with joy, laughter

And the little things that would make you smile!

dagsê……!!!!!

Posted in Uncategorized on Maart 23, 2007 by lanaba

Dagsê Bloggers’

 Vandag is my eerste blog op WordPress ek het n ander blog ook…..maar dis nou weer n ander storie…….wel ek is nou nie so ‘blink’ met die tipe ding soos van die ander bloggers nie…maar ek gaan my bes probeer….ek like dit…..dis n plek waar jy jouself kan express!!!!!Wat natuurlik baie wicked is want soms het n mens n opinie nodig van “vreemdelinge”julle weet wat ek daarmee bedoel “faceless friends” soos ek altyd my maters noem wat ek op die net ontmoet…..

Vir die nuwe mense wat ek nog nie ken nie of wat my nog nie ken nie….welkom en ek hoop ons kan groot tjommas raak……!!!!!

 Hier is ietsie vir die dames…..

Good times are even better when they’re shared.
A good long talk can cure almost anything.
Everyone needs someone with whom to share their secrets.
Listening is just as important as talking.
An understanding friend is better than a therapist; and cheaper too!
Laughter makes the world a happier place.
Friends are like wine; they get better with age.
Sometimes you just need a shoulder to cry on.
Great minds think alike, especially when they are female!
When it comes to “bonding,” females do it better.
You are never too old for slumber parties!!!!
Girls just want to have fun.
It’s important to make time to do “girl things.”
Calories don’t count when you are having lunch or
any other food with your girlfriends.
You can never have too many shoes.
GEMS MAY BE PRECIOUS, BUT FRIENDSHIP
IS PRICELESS!!!!!

wel ek hoop almal het n wonderlike dag

troedels

lana